StrandHonde FIFA 1 (2022)

PlayStation 5
Strandhonde FIFA HQ
Regras
1ste reel: Jy praat altyd van Fifa Dag!
2de reel: Jy praat fokken altyd van Fifa Dag!
3de reel: As iemand skree "Stop!", "jou ma", of wat okal, speel aan dis Fifa Dag!
4de reel: Net twee op 'n slag.
5de reel: Jy speel vir jouself.
6de reel: Drink asb.
7de reel: As dit jou eerste Fifa Dag is, geniet jou warm shot!