StrandHonde FIFA 1 (2022)

PlayStation 5
Strandhonde FIFA HQ
Descrição
Hier gaan ons alweer...

Dis weer tyd om gesuip te raak en te maak of ons weet hoe om FIFA te jol, net so paar details en reelings.

Niemand moet asb laat kom nie, alle nuwe komelinge en laat komers sal n shot bedien word – dis natuurlik tradisie.

Op n ernstige noot, ons het besluit om die inskrywing te los die jaar. Wat ons wel versoek is as jy sou wou iets sponsor as pryse sal dit great wees (bottel shots, halwe kudu ens.) Jy sal genoem word in die bedankings.

Bring ook asb genoeg drank en n pakkie wors vir boeries. Buns sal voorsien word.

Soos gewoontlik, as julle enige recommendations het oor hoe om dinge beter te laat verloop, email ons by [email protected]

Thanks manne, laat dit juig.
Fuso horário
Africa/Johannesburg (UTC+02:00)
Prêmio
1st - Jy sal sien

2nd - Jy sal sien

3rd - Jy sal sien

Golden Boot - Jy sal sien

Heel fokken laaste plek - Jy sal sien