Soos gewoontlik, as julle enige recommendations het oor hoe om dinge beter te laat verloop, email ons by
[email protected]
Shedule:
TBD
Niemand moet asb laat kom nie, alle nuwe komelinge en laat komers sal n shot bedien word – dis natuurlik tradisie.
Op n ernstige noot, inskrywing die jaar sal weer R100 per speler wees. EFT asb vir Ludwig vooraf. Warm tequila shot vir laat betalings. Al die geld gaan na middagete en die pryse/tofees.
Thanks manne, laat dit juig.